Avontuur Afrika

Visvang en Fortuners

Vissermanne is ongetwyfeld die wêreld se beste storievertelllers, maar ook bekend daarvoor dat hulle soos ‘n tandetrekker kan lieg wanneer dit by vangs en grootte kom! Want hoekom sal mens dan nou ‘n goeie storie met feite bederf? Toe ons dus hoor van die monsteragtige tiervisse wat in die Makuya Natuurreservaat getem is, het ons dieselfde benadering gevolg: kom ons laat nie toe dat feite in die pad van ‘n lekker avontuur en goeie storie staan nie.

Die feite wat ons verkies het om te ignoreer, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related