Huisgenoot

Op vrye voet

IS JY mal?”

“Ek kan nie leef sonder hom nie, Erich.”

“Die vertoning moet aangaan.”

Refreine in haar kop. Bloed wat agter haar oë klop. Vader, laat dit ’n beroerte wees.

Dood is al uitsondering. Die dood van die akteur.

Daarom moet Poppehuis aangaan, want sy is nie dood nie. Sy voel dood, maar dis nie ter sake nie. Nora kry lewe op die verhoog deur haar, Elisabeth.

“Die vertoning moet aangaan.”

Die ongeskrewe kontrak met ’n anonieme gehoor. Hulle betaal om die vertoning te sien. “Ons soek agterente op sitplekke. Vol sitplekke is julle versekering van botter op brood vir die volgende maand of twee.”

Wat het Erich nog gesê? O ja, hul geselskap gaan Nederland toe met Ibsen se Poppehuis. En sy speel Nora, die hoofrol.

Tot netnou was dit ’n voorreg, ’n hartsbegeerte – om Nora vir David te speel. Die beroemde Nora wat meeste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related