Huisgenoot

VEG VOOR TEEN TUBERKULOSE

‘EKHET in Switserland grootgeword op ’n dorpie met 500 mense langs die Constancemeer, met net soveel koeie en twee keer soveel appelbome. Ek was meer vertroud daarmee om ’n koei te help kalf as enigiets wat met die stadslewe te make het.

My pa, ’n dokter, het ook ses maande van die jaar in ’n praktyk in die berge gewerk. Dus het ek in die winter omtrent altyd ski’s aan my voete gehad.

Ek het geweet ek wil geneeskunde studeer, maar anders as my praktisyn-pa, is ek meer van ’n wetenskaplike; iemand wat ’n mediese probleem wil probeer oplos wat miljoene mense kan help.

Ek het eers in ’n klein distrikshospitaal gewerk waar ’n jong dokter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related