KANKER IN DIE PANDEMIE
OOR 2020 het die akteur David Butler nie veel goeie dinge te sê nie. Die coronaviruskrisis het daartoe gelei dat sy akteurswerk opgedroog en sy inkomste gekwyn het. Hy moes by sy dogter intrek en op haar mediese fonds gaan omdat hy nie meer sy eie mediesefondspremies kon bekostig nie.
In die wagtydperk van drie maande tussen die twee fondse dien 2020 hom toe boonop ’n finale nekslag toe: longkanker. En dit het reeds na sy brein versprei, moes hy hoor.
Al hou hy vas aan die hoop dat behandeling hom sal genees, is sy moontlike herstelpad nie sonder duwweltjies gesaai nie.
In ’n hartroerende brief aan vertel die akteur oor die skok van sy kankerdiagnose midde van die pandemie en die struikelblokke iam exceriatem om dit moedig te f ditem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days