Landbouweekblad

Plaasskole maak groot verskil in lewe van kleuters met gestremdhede

Dit is met inspanning dat die vyfjarige Zayron Lennox van De Doorns op sy maag rol, ’n paar kleurvolle plastiekblokkies in die hande kry en dan onder geesdriftige toejuiging van sy onderwyseresse die blokkies met sy mond en een hand op mekaar stapel.

Vir die meeste ander vyfjariges behoort dié taak ’n alledaagse aksie te wees, maar vir Zayron is dit ’n groot prestasie wat uiterste moeite verg. Dié vrolike seuntjie is weens ’n geboortebesering serebraal verlam en ’n hemipleeg aan sy linkerkant. Hy sal waarskynlik lewenslank met ’n spesiale stootkarretjie oor die weg moet kom.

Ondanks sy ouers en grootouers, almal plaaswerkers in die omgewing, se ongelooflike toewyding en liefde, ontbreek die kennis en tyd om vir Zayron die nodige stimulasie te gee wat hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related