Gr. 1-druipelinge dalk 100 000 landwyd
Mar 15, 2020
3 minutes
Landi Slatter
Om gr. 1 te druip is nié die slegste ding wat met ’n kind kan gebeur nie.
Dis beter om ’n kind vroeër terug te hou as later, sê Jaco Deacon, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas).
Volgens Marnelda de Beer, grondslagfase-spesialis van die Skole-ondersteuningsentrum (SOS), kan so ’n jong kind dit emosioneel beter verwerk.
“Sy portuurgroep is ook op ’n ontwikkelingsvlak waar hulle nie diskrimineer teen leerlinge wat teruggehou word nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days