Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

is moeilik om hierdie woorde uit te kry en my gedagtes te orden. Elke stem binne-in wil iets sê, want hulle was daar toe ek myself aan die slaap moes huil. Hulle was daar toe ek jou naam geroep en die donkerte vir my gekoggel het. Hulle was daar toe my kinderjare my gejaag het omdat ek nooit met hulle wou speel nie. Die stemme was daar toe die alleen-wees my geslaan het, pap geslaan het totdat ek nie eens my naam kon sê nie. Hulle was daar – maar julle nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
‘N Tree Op Met Vuil Tekkies
Toe drie platsakstudente op ‘n dag sit en wonder hoe om ekstra geld te maak, het ‘n idee in hul kop wortelgeskiet: Wat as hulle ander se vuil tekkies was en versorg? Studente is immers lief vir hul tekkies, en as die fade in is en die outfit is on po
Kuier5 min read
Scam Gryp My Pensioen
Ons almal ken daai gesegde: As dit te goed klink om waar te wees, dan ís dit tien teen een die geval. En geld wat magically verdubbel terwyl ‘n traditional healer, oftewel ‘n sangoma, glo daaroor wag hou – of sommer verdriedubbel sodra daardie sogena
Kuier4 min read
Slaap Jy Jouself Siek?
Voel jy voos en flenters? Ons almal het elke nou en dan ‘n nag waar ons sleg slaap, maar as jou slaap gedurig onderbreek word, kan dit ‘n ernstige probleem word. “As jy niks aan jou swak slaap doen nie, kan dit jou gesondheid op lang termyn aantas,”

Related