Weg!

BOEKE EN MUSIEK

Meditating with Rhinos

Deur Helena Kriel, Melinda Ferguson Books R260 in boekwinkels

Helena Kriel het ’n suksesvolle loopbaan as draaiboekskrywer in Los Angeles gebou, maar nadat haar huwelik op die rotse beland en ’n staking van die Amerikaanse Skrywersgilde haar werkplanne in die wiele ry, keer sy vir ’n ruk terug na Johannesburg.

Hier moet sy – ver van die blink liggies van Hollywood – ’n nuwe begin maak. Sy besluit om haar toe te spits op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related