Kuier

NIE SONDER GEVAAR

Die kragtigste wapen teen vlekke, bakterieë en kieme in baie huishoudings was nog altyd bleach, oftewel bleikmiddel. Die afgelope jaar, met Covid-19, het dit egter ’n amperse ereplek ingeneem weens die voortdurende ontsmetting van oppervlakke. Daarmee saam het sanitiser as handreiniger ook nou ’n stewige staanplek in huise gekry.

Maar hoe veilig is hierdie produkte en wat moet ouers doen as hul kinders per ongeluk hiervan inkry?

Die aantal oproepe na die Wes-Kaapse Gifinligtingshulplyn oor kinders wat sanitiser ingekry het, het tydens Covid-19 letterlik vertiendubbel, sê Carine Marks, direkteur van die Tygerberg-afdeling van dié hulplyn. Dit word gesamentlik deur die Tygerberg-hospitaal en die Rooikruiskinderhospitaal bedryf.

SANITISER EN JIK

“Die meeste van die hand sanitisers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related