Is jy nie…?
Jan 08, 2021
3 minutes
Deur LINDSAY DE FREITAS
DANIEL RADCLIFFE & ELIJAH WOOD
Die Harry Potter-akteur word gereeld misgis met Elijah (39) en sê hy het nie ooghare vir aanhangers wat hom nader en vra of hy die beroemde hobbit is nie.
“As jy vir my kom vra: ‘Is jy Elijah Wood?’, sal ek nee sê en nie vir jou sê wie ek is nie,” sê Daniel (31).
En hoekom dink hy verwar mense hulle twee met mekaar? “Dis omdat die idee van ons twee dieselfde is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days