Huisgenoot

JOHNNY & AMBER PAK MEKAAR

HY IS “die jaloerse eksman” en sy lewer “die vertoning van ’n leeftyd”. So word verwys na JOHNNY DEPP en AMBER HEARD se hofdrama waarin bewerings oor fisieke en seksuele mishandeling rondvlieg.

Amptelik is dit ’n lastersaak, maar die Amerikaanse jurie beleef die afgelope maand ’n moddergooiery soos min. Alles het in 2019 begin toe Johnny (58) vir Amber (36) gedagvaar het weens haar rubriek in The Washington Post, waarin sy geskryf het hy het haar mishandel.

Johnny eis R725 miljoen skadevergoeding van Amber

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe