Huisgenoot

DÍS NOU ONGEMAKLIK!

LUCY HALE EN SELENA GOMEZ

Lucy (32) sê sy word dikwels vir die 29-jarige sangeres aangesien. Sy het selfs oor so ’n voorval getwiet: “Iemand was vandag vas oortuig daarvan ek is Selena Gomez en het my foon probeer vat, want hulle wou vir Justin (Bieber) bel. O, die lewe.”

RYAN REYNOLDS EN RYAN GOSLING

’n Paar jaar gelede het die ster (45) gebieg dat min mense hom en die -akteur (41) van mekaar kan onderskei. “Gisteraand het iemand gesê hoe wonderlik ek in was en ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te