VAKANSIEPRET
Dec 04, 2020
2 minutes
Deur JODY-LYNN TAYLOR
Tamaryn Green
Dié dokter en voormalige Mej. Suid-Afrika het gesmeul op foto’s wat sy op Instagram van haar Bosveldavontuur in die Singita-wildreservaat naby die Krugerwildtuin gedeel het. Tamaryn en haar kêrel, die entrepreneur Zesimdumise Nxumalo, het wildritte geniet en sy het langs die swembad lafenis gesoek. “In die paradys,” het sy by een foto geskryf.
Melinda Bam
Melinda en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days