Huisgenoot

MY 2DE KANS NÁ ROOFTOG

WEG is die verbande wat so lank om sy regterarm gedraai was. Ook van die suisende wonddreineringsapparaat wat die skietwonde aan sy maag en bors moes skoonhou, is daar geen teken nie.

Byna twee jaar gelede het Naka Drotské ons nog half mank by sy rooibaksteenhuis in Bloemfontein ingewag en moes hy met sy linkerhand – sy niedominante hand – groet.

Dit was kort nadat die oud-Springbokhaker se regterelmboog tydens ’n gewapende rooftog versplinter en hy tydelik die gebruik van dié hand verloor het, en byna ook sy lewe.

Vandag kan hy ons weer met ’n ferm druk van sy regterhand groet. “Ek praat nie sommer ligtelik van ’n wonderwerk nie,” sê Naka (49) en maak hom gemaklik op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related