Huisgenoot

NÓG ’N SLAG IN MY ROU OOR MY SEUN

DIT was die stilte binne die mure van die ou gesinshuis wat haar byna tot waansin gedryf het. ’n Oorverdowende stilte wat haar dae en nagte lank gekoggel het oor haar alleenheid; oor álles wat sy verloor het . . .

Weg was die vrolike tienerlaggie van haar oorlede seun. Weg was die man wat 20 jaar aan haar sy was.

Stukkend en emosioneel het Anita Greyvenstein haar huis van 20 jaar leeggemaak; elke besitting versigtig in bokse verseël – en toe ’n nuwe lewe aangepak.

Om haar was alles nuut: ’n ander huis; selfs nuwe liefde ná haar egskeiding. Sy het geblom, dié vrou wat voorheen hart-gebroke aan Huisgenoot verklaar het: “Ek het my seun aan die dood afgestaan en toe my man lewend afgestaan.”

Maar ná nog ’n slag is Anita (47) nou weer verpletter: die liefde en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related