Huisgenoot

SKIELIK VRY, EN NIE MEER ALLEEN

ELF jaar gelede, op ’n wintersaand, het sy lewe onherroeplik verander. Die oomblik toe sy motor en dié van drie tieners laataand in 2010 by ’n kruising in Centurion teen mekaar gebots het, het meer as ’n dekade se hel vir die akteur Arno Marais begin.

Nie net moes hy aanvanklik om sy eie lewe veg terwyl hy in ’n koma was weens ernstige kop- en inwendige beserings nie; hy moes ook daarna ’n aanklag van strafbare manslag trotseer omdat een van die tieners in die ongeluk dood is.

Terwyl kykers hom die afgelope jare gereeld in oënskynlik sorgvrye rolle op die kassie gesien het – eers as die sepie se stout seun Benjamin le Roux, meer onlangs as die sagmoedige boer Herman Mouton in die dramareeks , asook die – het Arno se eie lewe in ’n donker doolhof beland, erken hy vandag in sy eerste openhartige onderhoud in jare.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related