Kuier

KATASTROFE VIR KAT?

Dit het al ’n maand gelede gebeur, maar dit gons nou nog nadat die bekende TV-aanbieder Katlego Maboe, die goue seun met die oop glimlag, in ’n video erken het dat hy sy partner verneuk het. En as daar nou een ding is wat duidelik uit dié ontrouheidsage blyk, is dit dat min mense louwarm teenoor hom staan.

Wat verder duidelik is, is dat dramas soos hierdie mense uit alle vlakke van die lewe oneindig boei – of dit nou plaaslik gebeur of oorsee met bekendes soos die megastar Beyoncé.

Die versekeraar OUTsurance het ook klaarblyklik alle advertensies deur Katlego opgeskort hangende die bewerings teen hom, al het meer as 60 000 ontstoke aanhangers reeds ’n petisie onderteken waarin hulle eis dat Katlego sy, die SABC3-ontbyttelevisieprogram wat hy aangebied het voordat die video die grond onder hom uitgeruk het, hom voorlopig van die lug gehaal het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related