Tuis

Krismis en ’n preek sonder woorde

Een rede hoekom ek so van die Kalahari hou, is die stilte. In die middel van ’n bloedige Desemberdag, as die wêreld plat trek onder die hitte, raak alles stil. Voëls sit roerloos in die groen dieptes van die doringbome, oopbek, ventilerend; selfs die insekte keer hulle tot die skuiltes van ’n blaar, ’n klip of die skaduwang van ’n duin. As jy dán gefokus luister, kom dit na jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis8 min read
Goud IN DIE MOND
Die heldergroen pesto kan ook as doopsous saam met brood of groentestokkies voorgesit word; dit maak boonop ’n heerlike sousie saam met geroosterde hoender en gebakte aartappels. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 25 minute • Gaarmaaktyd: 10 minute • 500
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde

Related