Huisgenoot

Nuut op die rakke

HANS GEE HERKLAAS HORINGS Deur RUDIE VAN RENSBURG (Queillerie, R184*)

WAAR kry ’n mens ’n 9 2 - jar ige hoofkarakter soos Hans van Kraaienburg?

“My ma (nou 96) het op 92 nog haar eie motor bestuur en haar fiks gehou op haar oefenfiets. Sy is steeds hups, helder van verstand en bly nog in haar meenthuis. Ek glo dus daar is nog baie ander ‘Hanse’ onder ons land se bejaardes wat vinnig genoeg is om uit hul slip-ons te stap.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related