Huisgenoot

Gesondheid: energiedrankies

DIS ’n kitsoplossing as jy die trae gevoel wil afskud wat gewoonlik in die namiddag toeslaan. Maar al gee energiedrankies jou ’n vinnige hupstoot en kan dit tydelik verstandelike en liggaamlike prestasie verbeter, kom dié hupstoot teen ’n prys. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gaan so ver as om te sê energiedrankies “hou dalk ’n gevaar in vir openbare gesondheid” weens die moontlike negatiewe uitwerking wat die stimulante daarin op die liggaam het. Voor jy weer na nog ’n energiedrankie gryp, lees eers hier wat dit bevat, hoe dit werk en hoekom jy dit dalk liefs moet vermy.

HOEKOM GEE DIT JOU ’N SKOP?

Die energie-inspuiting wat jy kry, kom van ’n kombinasie van die volgende:

□ groot hoeveelhede□ ginseng (’n Chinese kruid wat skynbaar welstand verbeter);□ guarana (van ’n plant wat in die Amasone aangetref word);□ tourien (’n aminosuur wat in vleis en vis voorkom en wat vir verskeie van die liggaam se metaboliese prosesse belangrik is);□ L-karnitien (’n stof wat in ons liggaam voorkom en wat vet in energie help omsit).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related