Hunker jy na huiskos?
Oct 11, 2020
3 minutes
Groet uit my kombuis Anél anelpot@gmail.com
Ons voorgeslagte het in die 1800’s ons huiskoskookstyl met net basiese bestanddele en ’n paar geurmiddels tot hul beskikking ontwikkel. Dit is boerekos, grootwordkos, huiskos en trooskos vir baie van ons. Met beperkte geurmiddels, soos ’n bietjie sout, peper, asyn en suiker, het hulle getoor met groente en vleis.
Wat is huiskos?
Vir my is huiskos die kostradisies van ons voorouers wat deur die boeremense op plase gemaak is. Die resepte is dan aan hul nageslag soos my ma oorgedra. Trotse kos, ons kos.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days