Kuier

UIT ONS ALMAL se borde

DALTJIES

Lewer ongeveer 20

BESTANDDELE

1 koppie kekerertjiemeel
 2 eetlepels koekmeel
 1 ui, fyngekap
 1 teelepel fyn komyn (cumin)
 1 teelepel fyn koljander
 2 teelepels rissievlokkies
 1 teelepel sout
 ½ teelepel borrie
'n Hand vol vars koljanderblare, gekap
 1 kleinerige Granny Smith-appel, geskil, stronk verwyder en gerasper
 'n Paar spinasieblare, net die groen gedeeltes gesnipper
 1 teelepel bakpoeier
 Genoeg water
 Olie vir diepbraai

METODE

Sif die kekerertjiemeel en koekmeel saam in 'n groterige mengbak. Voeg al die ander bestanddele by, behalwe die bakpoeier en die olie.Voeg 'n klein bietjie water op 'n slag by totdat jy 'n lekker dik beslag het. Roer die bakpoeier by net voordat jy met die diepbraai begin. Verhit die olie in 'n potjie en skep 'n eetlepel beslag op 'n slag daarin. Moenie meer as 4-5 gelyk probeer braai nie. Braai totdat die bolletjies alkant mooi goudbruin is. Dreineer op handdoekpapier en bedien terwyl dit nog lekker warm is.

OOPBEKKIES (VETKOEKIES MET KERRIEMAALVLEIS)

Genoeg vir 4 - 6

BESTANDDELE

Kerriemaalvleisvulsel

3 eetlepels olie
 1 groot ui,         

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related