Kuier

BOBAASblikkieskos

DUBBELTJIES

Lewer 8-10 dubbeltjies

BESTANDDELE

Broodjies

⅓ koppie warm water
 ¼ teelepel suiker
 1 teelepel kitsgis (instant yeast)
 2 koppies koekmeel
 ½ teelepel sout
 1 teelepel borrie
 ½ teelepel gemaalde swartpeper Olie vir braai

Kekerertjiekerrie

3 eetlepels olie
 1 ui, gehalveer en in dun skyfies gesny
 3 knoffeltoontjies, gekneus en fyngekap
 1½ eetlepels matige kerriepoeier
 1¼ koppies water
 1 x 400 g-blik kekerertjies (chickpeas), goed afgespoel en gedreineer
 ¼ teelepel fyn komyn (cumin) Sout en gemaalde swartpeper na smaak

Samestelling

1 komkommer, gerasper
 ’n Sambal van gekapte vars tamatie
 en uie
 Mango-atjar
 Vars koljanderblare, gekap

METODE

Meng al die bestanddele vir die broodjies (behalwe die olie vir braai) in ’n groot mengbak. Jy kan nog ’n klein bietjie warm water byvoeg indien nodig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related Books & Audiobooks