Kuier

’NFEES vir Pase

OONDGEROOSTERDE LAMBSBLAD MET CHICKPEAS

Genoeg vir 6

BESTANDDELE

1 teelepel sout
1 eetlepel peper
1 teelepel paprika
1 teelepel sumac (opsionnel)
1 teelepel roosmaryn, gekup
1 heel lamsblad
2 x 400g-blikkies kekerertjies (chickpeas)
2 rooiu, gekap
½ koppie groen soetrissie, gesny
1 x 410g-blikkie gekapte tamaties
5 knoffeltoontjies, gekab ’n Ruim skeut olyfolie
1 koppie hoenderaftreksel

METODE

Meng die sout, peper, paprika, sumac en roosmaryn. Vryf die vleis met die spesserymengsel. Dreineer die chichpeas en gooi dit in ’n gesmeerde oondskottel. Voeg die uie, soetrissie, tamaties en knoffel by en meng liggies deur. Meng die olyfolie en aftreksel en giet dit oor die groente. Sit die lamsblad bo-op bedek dit met bakpapier en foelie en goed. Bak die vleis by 180°C vir omtrent 2 uur, haal die foil af en rooster 10 minute by 200°C.

WENK:

Vir ’n goedkoper

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related