Kuier

KOOK MET kaffie&tee

AARTAPPELSLAAI MET KOFFIE-VINAIGRETTE

Genoeg vir 4–6

BESTANDDELE

Vir die slaai
700 g baba-aartappeltjies
½ koppie pampoenpitte, gerooster
3 stingeluie (spring onion), in stukkies gesny
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Vir die vinaigrette
1 knoffeltoontjie, gekneus en fyngekap
½ teelepel sout
1 teelepel heuning
1 teelepel Dijonmosterd
1½ eetlepels Espresso-poeierkoffie, aange maakmet 1 eetlepel kookwater
1½ eetlepels appelasyn
3 eetlepels olie

METODE

Maak’n kastrol halfpad vol water en bring tot kookpunt. Voeg 1 eetlepel sout by en die aartappeltjies. Kook vir 10–15 minute of totdat die aartappeltjies gaar maar nog ferm is. Terwyl jy wag vir die aartappeltjies om te kook, kan jy solank die vinaigrette maak. Druk die knoffeltoontjie saam met die sout nog fyner totdat dit’n pulp vorm. Voeg die heuning, mosterd, koffie en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 169 aandpak baadjie balaklawa balrok bikini bloes culotte fietsrybroek frokkie gholfhemp japon jeans kaftan kamisool kappietop katpak kilt kortbroek kostuum langmouhemp maksiromp manel mini oefenbroek oorpak oortrui pajamas pantoffel plakkie plui

Related