Kuier

AAN DIE brand

PORTUGESE PERI-PERI-HOENDER MET RYS

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

Hoender

1 heel hoender
 Sout en gemaalde swartpeper
 4 – 6 droërooibrandrissies, gekap
 4 eetlepels suurlemoensap
 ½ koppie olie
 3 knoffeltoontjies, gekneus en fyngekap

Groenterys

3 eetlepels botter
 1 eetlepels olie
 1 groot ui, fyngekap
 3 knoffeltoontjies, gekneus en fyngekap
 1 van elk rooi, groen en geel soetrissies, wit gedeeltes verwyder en in repies gesny
 1 groot murgpampoentjie, in stukkies gekap
 2 koppies rys
 1 teelepel borrie
 4 koppies hoender- of groente-aftreksel
 Sout en gemaalde swartpeper na smaak

METODE

Knip weerskante van die ruggraat om dit te verwyder. Vou die hoender oop en druk hard met jou handpalm op die borsgedeelte om die hoender plat te kry. Geur dit met sout en peper. Sit die hoender met die velkant na bo in 'n roosterpan. Meng die res van die bestanddele en giet die marinade oor die hoender. Bedek die pan en laat die hoender oornag in dieyskas rus. Haal die hoender 'n uur voor gaarmaaktyd uit om kamertemperatuur te bereik. Rooster die hoender in 'n voorverhitte oond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related