Weg!

BOEKEEN MUSIEK

Going to Ground – A geologist’s adventures in Africa and South America

Deur Nick Norman, The Franschhoek Press R320 in boekwinkels

Nick Norman het ’n suksesvolle loopbaan as ’n eksplorasiegeoloog agter die rug en sy werk – om grondmonsters te neem en te bepaal of ’n gebied ryk aan minerale is – het hom wêreldwyd laat reis.

Hy is nou 75 en hierdie memoir bekyk baie van die hoogtepunte van sy loopbaan in Suid-Amerika, van sy prospekteerwerk in die reënwoude van Guyana tot sy soeke na koper in die voetheuwels van die Andesgebergte.

Maar sy hunkering na Afrika het hom ook telkens na eie bodem gebring. Norman vertel van sy avonture in ’n lang lys lande, insluitend Botswana, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Mauritanië en Tanzanië.

As jy hou van minerale en gesteentes, het jy moontlik reeds een van Norman se geologiegidse op jou rak. Sy vier boeke – Geological Journeys, Geology Off the Beaten Track, Box of Rocks en The Extraordinary World of Diamonds – het goed verkoop en in dié memoir vertel hy kortliks meer oor die veldwerk en skryfproses van elkeen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related