Weg!

BRIEWE

’n Veld vol vrolik

Ek het dié blomfoto op ’n besoek aan die Nieuwoudtville-omgewing in Augustus 2018 geneem – dit was ’n besonderse oes daardie jaar!

Plate gousblomme en waterkatsterte (inlas) het gepronk op pad na die Grasberg-gasteplaas sowat 12 km noord van Nieuwoudtville. Vanjaar lyk dinge belowend en ek is van plan om beslis weer die Nieuwoudtville-omgewing te besoek. Selfs sonder blomme is dit lekker – en mooi op ’n anderse manier.

RIAAN WOLHUTER, Stellenbosch

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand

Ek en my man, Robin, het in Julie vanjaar by die Tuinroetedam naby George gaan stap. ’n Effense bries het oor die water getrek, maar die wind het mettertyd gaan lê. Die Outeniekwaberg en wolke het só mooi in die water weerkaats ek móés eenvoudig ’n foto neem.

PETRA MEESKE, George

Met liefde van Oupa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related