Huisgenoot

MY MENSE; MY INSPIRASIE

AS ’n jong kannetjie van Kraaifontein, daar aan die soom van die N1-snelweg tussen Kaapstad en die Paarl, het hy Afrikaanse dramareekse verslind.

Sy ma, Thelma, het dit getrou vir hom opgeneem, en dan het hy sy sit voor die kassie gekry en hom in die lief en leed van Amalia verdiep of hom deur die storielyn van Onder draai die duiwel rond laat meesleur.

Sy gunstelingreekse het hy oor en oor gekyk; hy kan jou steeds vertel wat in elke episode gebeur het. Tog het iets geskort. “Bruin mense,” vertel hy met klem, so asof die besef opnuut weer by hom posvat. “Want al die reekse was wit.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks