Huisgenoot

KOEBAAI, MY KYKNET-BABA

JOU hart mis ’n slag wanneer die twee enorme wit Switserse herdershonde op jou afstorm, maar hulle word deur ’n ferm vrouestem in hul spore gestuit: “Willem! Penny! Kom!”

Terwyl hulle gehoorsaam, sê sy: “Hulle is genoem na Willem en Penny wat deur Tobie Cronjé en Katinka Heyns gespeel is in Willem.”

Dis Karen Meiring in ’n neutedop – die raakvatter met die kunstenaarsiel. Geen wonder haar byna 13 jaar aan die stuur van kykNET was so ’n kragtoer nie. Maar onlangs het sy beheer oor die land se Afrikaanse TV-reus aan Waldimar Pelser oorhandig. Hy is die gewese redakteur van Rapport en aanbieder van kykNET se nuusbesprekingsprogram Verslag.

Haar nuwe huis hier op Stellenbosch

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks