Rapport

Erfenis van gasvryheid en geure

Die begeerte om kuiermense welkom te laat voel, is versterk deur die pandemie-inperkings wat ons vir maande die voorreg ontneem het om gasvryheid te kan uitdeel en te ontvang.

Dit gee spesiale betekenis daaraan om Erfenisdag vanjaar met herkomskos en hartlike tafeltradisies te kon vier.

Mynhardt Joubert, wat op ’n plaas in die Oos-Vrystaat grootgeword het, is ’n sjef van die Paarl met gasvryheid in sy gene.

Die geure van sy herkomskos warrel by die deur van sy Stasiestraat Kombuishuisrestaurant uit om sy gaste gou tuis te laat voel. Sulke kos kan nie geveins word nie en is van nature eg en eerlik.

“Gasvryheid proe soos die souse in die pan nadat jy wors gebraai het en die kuiermense trek met vrymoedigheid ’n stukkie brood daar deur,” sê hy.

Vir my smaak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related Books & Audiobooks