Besluite op jou siekbed
Sep 25, 2020
2 minutes
MADELEINE BRITZ
Vanjaar is beslis ’n jaar wat niemand gou sal vergeet nie. Die Covid-19-pandemie het ’n mens weer laat besef hoe kort en kosbaar die lewe is en dat jou sake in orde moet wees wanneer die dood aan jou deur kom klop. Baie is al geskryf oor die belangrikheid van testamente en die moets en moenies wat betref die vererwing van aardse besittings,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days