GELDWENKE VIR ’N GESONDHEIDSKRISIS
Jul 29, 2022
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
WANNEER iemand in jou familie skielik ernstig beseer of siek word, kan dit ’n geld-krisis veroorsaak. Hierdie inligting en wenke kan jou of die pasiënt help om dit te bestuur.
1 VIND UIT WAT DIE MEDIESE FONDS BETAAL
As die pasient op jou mediese fonds is of lid van ’n ander fonds is, behoort daar hospitaaldekking te wees. Maar onthou:
● Kry so gou moontlik magtiging by
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days