VERSTAAN JOU GELDSITUASIE
Mar 18, 2022
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
ONS kan nie alles in die lewe beheer nie. Maar een van die beste maniere om jouself te bemagtig is om jou eie geldsituasie te verstaan.
Hoe toegerus is jy om die uitdagings van die alledaagse te bestuur – asook onverwagte veranderinge in jou finansiële omstandighede? Toets jouself aan hierdie vyf vrae – en pas aan waar nodig.
1 WAT GEBEUR AS EK MY WERK VERLOOR?
Minstens ses
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days