Kuier

BESTUUR SKULD SÓ

Daar is byna nie ’n beter nuwejaarsvoorneme as dié een om van jou skuld ontslae te raak nie. Skuld kan ’n invloed hê op jou verhoudings, jou gesondheid en jou selfbeeld. Dus moet jy die bul by die horings pak voordat jou skuldlas jou lewe begin verwoes.

Volgens die Nasionale Kredietreguleerder is daar meer as 26 miljoen kredietaktiewe verbruikers van wie ’n skokkende meer as 10 miljoen ’n swak kredietrekord sit.

Volgens Tsungai Masendeke, finansiële beplanner en hoof van Moms and Money, is mense uit die middel-tot laer inkomsteklasse geneig om skuld te maak om verbruikersuitgawes te dek. Persoonlike lenings en kredietkaartskuld word hiervoor aangewend. Winkellenings vir meubels en klere is ook baie gewild, sê sy. ’n Verslag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related