Huisgenoot

’ N LIEFDE NES DIE RES

SY HET gewens die aarde wil haar insluk. Hannah Aylward en haar nuwe kêrel, Shane Burcaw, was by ’n restaurant toe ’n bejaarde vrou na hul tafel stap, haar hande op Shane se skraal skouers laat rus en hardop begin bid terwyl Hannah verstom toekyk.

Die twee het toe al ’n paar weke uitgegaan, en al was Hannah besig om gewoond te raak aan hoe mense hulle aanstaar, was dié spontane bidsessie vir haar ’n nuwe belewenis.

“Liewe Vader, gee asseblief vir hierdie seun ’n gelukkiger, beter lewe,” het die vrou gebid voor Shane haar smeekgebed onderbreek het. “O, nee, nee,” het hy gesê. “Ek het ’n baie gelukkige lewe. Sien jy nie my mooi meisie nie?”

Hannah is lank,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related