Rapport

As die reisgode vir jou glimlag

Die familie was almal in ’n toestand. Wat gaan van die kind word, het hulle gewonder. Sy moet dadelik terugkom huis toe, het die hele familie gereken, want dis beter om in jou eie land te wees met só ’n pandemie.

Maar dié kind wou niks weet nie . . .

Pas nadat Anzel van Niekerk van Rand-burg haar BA, LLB en LLM aan die Universiteit van Johannesburg voltooi het, was sy opgewonde om vir vier maande as uitruilstudent in internasionale reg na Olomouc in die Tsjeggiese Republiek te vertrek.

Sy vertel haar verhaal:

“Ek was nog nooit in Europa nie en dit het my opgewonde gemaak.

“Einde Februarie is ek gereed om te vertrek, min wetende dat korona ander planne met my en die hele wêreld het.

“Die afskeid was ook nie soos ek gedink het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related