Om te lééf wat jy preek
Sep 06, 2020
4 minutes
FOTO: GETTY IMAGES
Verlede week se artikel oor die hartseerverhaal van Maggie Jooste se ontberings tydens die Anglo-Boereoorlog (sowel as die uitreksels uit haar memoires wat vroeër op hierdie blaaie verskyn het), het my gedagtes ver laat teruggaan.
In ons huis is baie oor hierdie oorlog gepraat, want my oupa Van Wyk was ’n Kaapse rebel in die Stormberge (maar is nooit gevang nie), terwyl my oupa Kruger, ’n Vrystater, gevang en twee jaar in ’n interneringskamp in Shakgahan Pur in Indië aangehou is. Toe hy as bittereinder in November 1902 ná die oorlog terugkeer na sy plaas Vogelfontein in die Bethulie-distrik, was
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days