Kuier

DIÉ STASIE RUK

Een ding wattie twee issie – local is maar nou eenmaal lekker!

Dít is die eerste gedagte wat by ’n mens opkom wanneer jy na die aanlynradiostasie Radio Eersteriver luister. Dié stasie in Eersterivier in die noordelike voorstede van Kaapstad, is geskep om aan plaaslike talent die geleentheid te bied om hul musiek ten toon te stel wat gewoonlik nie deur groot stasies gespeel word nie.

Die stigter en skepper van die stasie, Joshua Kinnear (39), is gebore en getoë in Eersterivier, en hy kon nie aan ’n beter manier dink as ’n radiostasie om terug te ploeg in sy gemeenskap en die toekoms van opkomende kunstenaars nie.

Dit is ’n baie beskeie, maar tog trotse Joshua wat vertel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related