Inconceivable
Aug 28, 2020
3 minutes
Deur LARA ATSON
1 Die sterbelaaide plaaslike M-Net-dramareeks vertel die verhaal van twee vroue en hoërskoolbesties, Marieke Meyer (Anel Alexander) en Rachel Bishop (Carine Rous), wat deel is van ’n groep vriendinne wat almal in hul 30’s is.
Elkeen in hul kliek worstel met hul eie probleme – van ’n affair en ’n stryd met onvrugbaarheid tot ’n ondenkbare daad wat hul lewe gaan verander. Anel, wat deesdae in Los Angeles woon, het spesiaal na Suid-Afrika toe teruggekeer om Marieke, ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days