Die hoender het ’n eier gelê!
Aug 30, 2020
3 minutes
Groete uit my kombuis Anél anelpot@gmail.com
FOTO’S: ANÉL POTGIETER
My Ier is altyd lief om my naweke met ontbyt in die bed te bederf. Daar sal dan altyd ’n sagte goudgeel, geposjeerde eier (hy maak die heel beste), ’n snytjie volgraanroosterbrood, tamatie (ek eet mos nie as daar nie iets van ’n tamatie op die bord is nie) en ’n blom op die bord wees. Kyk na die foto met die sonneblom en die perfekte geposjeerde eiers!
In my huishouding is eiers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days