HAAS DAS IN DIE KOSKAS
Aug 21, 2020
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
Foto’s: JACQUES STANDER
MAL soos ’n haas, sal party bure hom seker noem, maar van buite af lyk die huis in die noordelike voorstede van Kaapstad nes al die ander in die straat. Tot Jeremy David Acton, leier van die Daggaparty en ’n trotse haasvleiseter, die voordeur oopmaak.
Met sy grys hare en baard lyk hy soos ’n hippie-oom wat dalk kaal joga sal wil doen. “Kom in, kom in,” nooi hy. “Ek het iets in die oond.” Dadelik word jy begroet deur die swaar groen reuk van goeie ganja, met ’n ondertoon van nat hond. Daar is immers drie honde wat later kom kennismaak: Brenda, Timmy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days