Rapport

’n Nederige bydrae tot wie ons is

Maggie: My lewe in die kamp – Die aangrypende verhaal van ’n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog deur Maggie Jooste. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R290.

Toe daar ’n week of drie gelede uittreksels verskyn uit ’n splinternuwe kampvertelling deur ’n eertydse Heidelberger met die van Jooste, verslind ek dit gretig en reël dadelik om ’n eksemplaar te bekom. Vandat ek my verstand het, hoor en lees ek van my eie Heidelbergse voorsate se ontheemding en beproewing weens lord Roberts se verfoeilike konsentrasiekampbeleid – die manuskrip van die aangrypende kampdagboek wat my eie tannie Janie destyds as tiener (net soos Maggie Jooste) gehou het, bewaar ek soos goud.

Die Joostes én my eie familie was ten tyde van die Anglo-Boereoorlog Heidelbergers en, soos blyk uit tant Maggie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related