Topwenke vir nuwe kat-eienaars
Aug 14, 2020
2 minutes
Mary Coetzer van Centurion skryf Ons het ’n katjie by ’n plaaslike diereskuiling aangeneem; hoe laat ons haar gouer tuis voel?
Dr. Roxanne Jou katjie gaan waarskynlik effens verward wees in haar nuwe omgewing. Hier is ’n paar idees wat haar gelukkig en veilig sal laat voel:
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days