Huisgenoot

EK IS OOR NIKS SPYT

SY KORT hare is sout-enpeper en ’n diep frons keep tussen sy oë. Maar sy helderblou kykers blink met vasberade geesdrif.

“Ek het al oor en oor vir jou gesê, ek sou níks anders gedoen het nie,” antwoord Lance Armstrong effens geïrriteerd op vrae in ’n nuwe dokumentêr oor hom. Daarin praat hy sonder ’n sweempie berou oor die opkikkerskandaal wat van hom fietsry se gevalle held gemaak het.

Eens het die 48-jarige Amerikaner die wêreld aan sy voete gehad toe hy sewe jaar opeenvolgend die uitmergelende Tour de France-fietswedren gewen het – en dit ná ’n stryd teen testikulêre kanker. Maar die moedige fietsryer wat ’n inspirasie vir kankerlyers wêreldwyd geword het, het sy miljoene aanhangers se harte gebreek toe dit in 2012 bekend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related