Huisgenoot

‘FAME’ IN ’N NUWE BAADJIE

SY WAS net ’n 18-jarige blinkoogtiener toe haar pad die eerste keer met dié van die bekende sanger Emo Adams gekruis het. Dit was in die Baxterteater in Kaapstad. Hy was in die verhoogproduksie District Six: The Musical en sy was in ’n vertoning in die kleiner Sanlamteater op die boonste verdieping.

“Ek was op pad teater toe, toe kom Emo met die trappies af. Ek was , want ek het gedink hy was ongelooflik in die . En daar staan hy, en toe sê ek dit vir hom,” onthou Tarryn Lamb. Vandag, 17 jaar later, is dié sangeres met die engelstem nes Emo een van die groot name op ons verhoë en sit sy boonop saam met hom in die aanbiederstoel van sy talentsoekreeks, , op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks