Huisgenoot

WERKLOOS, MAAR EK SIT NIE STIL

DALK was dit haar 40 jaar in Italië se Carrara-gebergtes wat die aanraking van Vader Tyd so streelsag gemaak het. Dis asof die langsamer leefstyl in dié Mediterreense land mense met ’n blywende skoonheid seën.

Want ondanks die stroke grys is die welige goue krullebol steeds bekend. So ook die warm glimlag en die lagplooitjies om die donker oë. En dan wis daardie ryk stem, so geliefd deur radioluisteraars, alle twyfel uit die weg: Dis Tossie Lochner, op 83 nog net so elegant soos altyd.

So tydloos soos die Italiaanse skoonheid Sophia Loren, het mense al gesê. En hoekom nie? Tossie is tydens haar vier dekades in dié silwerdoekverleidster se geboorteland al dikwels vir ’n gebore Italianer aangesien. Met haar hare in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related