Kuier

EER HÚLLE TE ALLETYE

Spreuke 31:30 – 31:“Uiterlike skoonheid hou nie, ’n mooi voorkoms is nie alles nie, as sy die Here dien, verdien ’n vrou om geprys te word. Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werke haar roem wees in die stadspoorte.”

Wat ons uit dié vers kan leer oor ’n vrou:

• Haar kinders respekteer en seën haar.• Haar man sluit aan by hulle om haar teprys:“Baie vroue het hulle knap gedra,maar jy styg bo hulle almal uit.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier5 min read
Uit Die Kloue Van ‘N Narsis
Vir so lank as wat Christelle Swarts (44)* van Kimberley in die Noord-Kaap kan onthou, het sy nog nooit gevoel asof sy goed genoeg is vir haar man, David (41)*, nie. Hulle is al 16 jaar saam en vanjaar 10 jaar getroud, maar David hou vol om sy vrou t

Related