Vat so, jou nare virus!
Jul 26, 2020
2 minutes
Is die koronavirus besig om jou te tap? Wel, dit tap my tot in my diepste wese! Só wanneer ek heeltemal moedeloos en verlore voel, sit ek die ketel aan, trek Ma Babs se mooiste blou Sondagteekoppies nader en gaan sit in die sonnetjie met ’n koppie rooibostee.
Ek geniet dit veral op Sondae met die Rapport in die hand.
Rooibos is kalmerend
Ek glo ’n koppie lekker sterk rooibostee
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days