SARIE KOS

Tee met ýs, ja

LEES MEER OOR

Ystee se komvandaan Smake reg oor die wêreld 6 resepte vir tuisgemaakte tee

Jare lank was groentee my gunsteling. Vir nog langer was dit rooibostee. Êrens langs die pad het ek egter ’n koffiemasjien present gekry . . . en ek was op die breë weg. Maar koffie het nou ’n sterk mededinger: Yskoue boegoetee. Nes rooibos, is boegoe inheems aan die Wes-Kaap. En gesond ook. Ek gooi lemoenskywe en ’n blertsie heuning by. Of gekapte vrugte wat ek saam met water in ysbakkies vries. Come on, summer!

Moet jou egter nie verbeel ystee en gesondheid gaan altyd hand aan hand nie. Dis ’n stapeldrankie van die Yanks – sowat 85 persent van die tee wat hulle drink, is ystee. En hulle is nou nie juis ’n nasie bekend vir hul voorbeeldige eet- en drinkgewoontes nie. Hulle hou dan ook van hul ystee met hope suiker, soos Sweet Tea in veral die suidelike state.

Op Google kry jy egter feitlik deurgaans die Amerikaanse perspektief. Resepte (1879). “Nadat jy die teepot skroeiend warm gemaak het, gooi ’n liter kookwater en twee teelepels groentee daarin. As jy dit vir aandete wil hê, doen dit reeds met ontbyt. Giet dit teen aandete, sonder om te roer, deur ’n teesif in ’n beker. Laat staan tot teetyd en gooi in ’n kraffie, sodat die sediment op die bodem van die beker agterbly. Vul glase met ys, voeg twee teelepels suiker by elk en gooi die tee oor die ys en suiker. ’n Knippie suurlemoen maak dit heerlik en gesond, want dit help vir die vrankheid.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS1 min read
Resepte-indeks
130 Vyedrankie (B) 131 Vyekonfyt en brood (B) 46 Eiers gebak in basiliekruidpesto (B)47 Smoorsous-ontbyt (B)94 Mexikaanse avokado-eiers130 Oornag-hawermout (B) 94 Jamie Oliver se avokado-kors met ertjie-en-hamvulsel141 Sampioen-focaccia144 Sampioen-q

Related